top of page



SA se eie
Super Hero
- 
Is jy moeg vir al die twak in die wêreld?
- 
Is jy moeg om jou kinders se ore toe te druk sodra 'n kletsrymer lostrek?
- 
Wonder jy ook hoekom die meeste kletsrymers lyk of hulle in die arm gedeelte van die slegte buurt grootgeword het?
- 
Het jy al ooit gedink dat Chuck Norris geen kompetisie het nie?
- 
Jeuk jou voete met Rap en Hip-Hop? Is jy te skaam om dit te erken?
- 
Wens jy iemand wil net vir iemand anders, wat dit verdien, 'n snotklap gaan gee?
 

​
Kry meer inligting oor alles van Hendrik self, asook sy musiek by:
​
Velvet Motion Productions
corne@velvetmotion.co.za
079 272 1152
Die man, die legende, is hier!

bottom of page